Die lente kom weer (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die lente kom weer: Frans Fourie is ¿ perfeksionis en dus hoogs geïrriteerd wanneer sy ou, ervare sekretaresse met siekverlof gaan en hy gewoond moet raak aan iemand anders. Eers is hy skepties oor die jong vrou wat by haar oorgeneem het, maar Kristien blyk...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die lente kom weer (ePub)“
Die lente kom weer: Frans Fourie is ¿ perfeksionis en dus hoogs geïrriteerd wanneer sy ou, ervare sekretaresse met siekverlof gaan en hy gewoond moet raak aan iemand anders. Eers is hy skepties oor die jong vrou wat by haar oorgeneem het, maar Kristien blyk ¿ uitstekende plaasvervanger te wees; professioneel en saaklik, soos hy verkies. Hoekom is hy dan teleurgesteld oor haar koel en onbetrokke houding?
Autoren-Porträt von Christine le Roux
Christine le Roux was ¿ skuilnaam van Eleanor Baker. Eleanor se eerste roman, Wêreld sonder einde, verskyn in 1972. Tydens haar loopbaan het sy 15 romans, twee draaiboeke en verskeie jeugboeke geskryf. Die kwart-voor-sewe-lelie is in 1991 vir die Old Mutual-prys vir letterkunde benoem, terwyl Verbeelde werklikheid in 1996 op die kortlys was vir die M-Net-boekprys. Sy is op 1 Julie 2002 op 57-jarige ouderdom oorlede. Haar laaste boek, Die ander Marta, het in Oktober 2002 verskyn.
Bibliographische Angaben
- Autor: Christine le Roux
- 2015, 1. Auflage, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798171006
- ISBN-13: 9780798171007
- Erscheinungsdatum: 20.08.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.25 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die lente kom weer"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die lente kom weer“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die lente kom weer".
Kommentar verfassen