Die kapokdokter (ePub)
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word.
Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie. Somerset se aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, wil weet waarvandaan Barry kom, en James se mediese kennis - hy praat dan selfs van ¿ keisersnee! - ontsenu menige plaaslike arts.
Maar selfs nie eens die talentvolste medici van die tyd sou kon weet watter geheim die enigmatiese James in hom dra nie.
Francois Loots se roman, gebaseer op die lewe van hierdie aangrypende historiese figuur, wys hoe diep die spore van randfigure in die geskiedenis lê.
- Autor: François Loots
- 2022, 1. Auflage, 168 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1415211167
- ISBN-13: 9781415211168
- Erscheinungsdatum: 01.10.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.68 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die kapokdokter".
Kommentar verfassen