Die horlosiemaker: 'n novelle (Afrikaanse uitgawe) (ePub)
Marae O'Conaire het baie groter probleme as die feit dat haar horlosie stiptelik 3:57 namiddag opgehou werk het. Wanneer sy haar horlosie neem vir herstelwerk, vind sy uit dat sy 'n ongewone prys gewen het - die kans om...
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
--Vra hoe jy 'n uur in tyd kan wen--
Marae O'Conaire het baie groter probleme as die feit dat haar horlosie stiptelik 3:57 namiddag opgehou werk het. Wanneer sy haar horlosie neem vir herstelwerk, vind sy uit dat sy 'n ongewone prys gewen het - die kans om 'n enkele uur van haar lewe oor te leef. Maar die lot het streng reëls oor hoe die verlede beïnvloed mag word en kom met die waarskuwing dat sy niks mag doen wat 'n paradoks in die tyd-lyn kan veroorsaak nie. Kan Marae vrede maak met die fout waaroor sy die meeste spyt in hierdie wêreld het?
"'n Aangrypende verhaal. Die kans om jou grootste spyt reg te maak is 'n kans duisend!" -Leser resensie
"'n Baie hartroerende en dramatiese verhaal... as ons die kans sou kry om die verlede te verander, sou ons?" -Leser resensie
"'n Aangrypende kort verhaal gebaseer op 'n tema uit Noorse mitologie. Tyd is 'n geskenk, en partykeer, 'n laaste kans..." --Dale Amidei, skrywer
Wat as jy dit alles oor kon doen?
Afrikaanse taal - Afrikaans language
.
Seeing the dark underbelly of life makes for some interesting fictional characters. The kind you either want to incarcerate, or run home and write about. In fiction, you can fudge facts without worrying too much about the truth. In legal pleadings, if your client lies to you, you look stupid in front of the judge.
.
At least in fiction, if a character becomes troublesome, you can always kill them off.
- Autor: Anna Erishkigal
- 2017, 100 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Seraphim Press
- ISBN-10: 1943036071
- ISBN-13: 9781943036073
- Erscheinungsdatum: 28.09.2017
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Ohne Kopierschutz
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die horlosiemaker: 'n novelle (Afrikaanse uitgawe)".
Kommentar verfassen