Die gawe van groen / Die Gawe-reeks Bd.1 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Droogte wurg die lewe uit alles wat eens mooi was en die binneland staan op die drumpel van verval. Maar gerugte bereik die dorsland, stories van 'n meisie met 'n gawe, iemand wat weer die waters kan terug bring en die land van 'n droë dood kan red.
So...
So...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 15.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die gawe van groen / Die Gawe-reeks Bd.1 (ePub)“
Droogte wurg die lewe uit alles wat eens mooi was en die binneland staan op die drumpel van verval. Maar gerugte bereik die dorsland, stories van 'n meisie met 'n gawe, iemand wat weer die waters kan terug bring en die land van 'n droë dood kan red.
So word 'n kontrak vir 'n jong vrou se lewe gesluit. In ruil vir 'n reuse bruidskat, word Sati van die Suidland saam met 'n span soldate die dorre binneland ingestuur na 'n lewe wat sy haar nie kan indink nie. Gelukkig is daar een soldaat wat op die gevaarlike tog hom oor hul kosbare vrag ontferm.
Namate Sati egter meer uitvind van hierdie nuwe land en die mans wat dit beheer en bewaak, begin sy wonder of enigiemand die meisie agter die gawe raaksien. En wanneer hul planne vir haar duidelik word, begin Sati besef daar lê iets meer agter die groot groen wat in haar binneste groei.

Autoren-Porträt von Elmarie Dercksen
Elmarie Dercksen vertel nog altyd stories. Sy studeer musiek, letterkunde en teologie, waarmee sy 'n kreatiewe lewe bou. Sy is liedjiemaker, orkes-en koorleier, jazz-sanger, blogger, rubriekskrywer en gewilde spreker. Tans is sy predikant by die NG Kerk Bloubergstrand. Sy en haar gesin woon op Melkbosstrand, vanwaar sy oral pendel op haar motorfiets. Sy is lief vir mense, glo daarin om te lusiter, in te nooi en omarm, ongeag wie. Om ma te word was die mees kreatiewe werk wat sy nog moes doen. Sy skryf omdat sy nie langer kon uitstel nie. Dit is haar grootste avontuur en sy het nog baie stories om te vertel. Die gawe van groen is haar debuutroman.
Bibliographische Angaben
- Autor: Elmarie Dercksen
- 2023, 1. Auflage, 248 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776358341
- ISBN-13: 9781776358342
- Erscheinungsdatum: 01.02.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.83 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die gawe van groen / Die Gawe-reeks Bd.1"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die gawe van groen / Die Gawe-reeks Bd.1“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die gawe van groen / Die Gawe-reeks Bd.1".
Kommentar verfassen