Die Feëverhale Reeks Volume 7-9 / Feëverhale (ePub)
Valkyries en Furies baklei oor die siele van die dode en gee nie om oor eienaardige omstandighede van massasterftes nie. Wimpel-feetjies teister mense meer as gewoonlik -...
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Feë. Towerkrag wat los is. Avontuur. Vriesende koue. Verdwynings.
Valkyries en Furies baklei oor die siele van die dode en gee nie om oor eienaardige omstandighede van massasterftes nie. Wimpel-feetjies teister mense meer as gewoonlik - tot hul verbetering of dood.
Mense met toorkrag gebruik hul gawes om teen die feë te veg... Terwyl diegene sonder toorkuns net hul kennis van volkskunde het om hulle te beskerm.
Die mure tussen Ryke word ál dunner en niemand let op nie. Of as hulle dit agterkom, gee hulle nie om nie of maak asof dit nie gebeur nie.
Kan Mens en Feë hierdie aanslag oorleef?
En wie sit agter dit alles?
Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en jouself in gevaar en toorkrag te verwikkel terwyl jy uitvind wie hierdie coup uitvoer.
*Boeke 7 tot 9 in die Feëverhale reeks.
- Autor: Ronel Janse van Vuuren
- 2022, Afrikaans
- Verlag: Ronel Janse van Vuuren
- ISBN-10: 8215190847
- ISBN-13: 9798215190845
- Erscheinungsdatum: 19.12.2022
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.29 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Feëverhale Reeks Volume 7-9 / Feëverhale".
Kommentar verfassen