Die fantastiese mevrou Smit (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot 'n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar 'n gruvonds op...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 15.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die fantastiese mevrou Smit (ePub)“
As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot 'n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar 'n gruvonds op haar kombuisvloer: 'n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na háár? Is daar 'n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie 'n lelie wat jy sonder 'n skêr probeer pluk nie. Sy besluit summier sy gaan die moordenaar vastrek, maak nie saak op hoeveel tone sy trap of hoeveel geraamtes sy uit die dorp se kas laat kletter nie. Maar die moordenaar slaan wéér toe en mevrou Smit raak al hoe ongewilder. Nie eens die dokter met die mooi blou oë spring haar skerp tong vry nie. Want sien, sy is ¿ vrou met ¿ donker verlede. As die polisie te lank krap, kom hulle dalk op háár geraamtes af. En dit mag onder géén omstandighede gebeur nie ...
Autoren-Porträt von Elizabeth Wasserman
Elizabeth Wasserman is 'n patoloog bekend vir haar gewilde kinderboekreekse Speurhond Willem, Anna Atoom en die Elf dae-reisavonture vir tieners. Haar werk is met die MER-prys, 'n ATKV-Woordveertjie en 'n prys van die akademie vir wetenskap en kuns vereer. Sy woon en werk in Kaapstad.
Bibliographische Angaben
- Autor: Elizabeth Wasserman
- 2023, 1. Auflage, 256 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1415211248
- ISBN-13: 9781415211243
- Erscheinungsdatum: 01.03.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.51 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die fantastiese mevrou Smit"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die fantastiese mevrou Smit“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die fantastiese mevrou Smit".
Kommentar verfassen