Die engele staar (ePub)
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Nina Joubert verloor haar pos in die SAPD en sit boonop met die nadraai van 'n mislukte verhouding wat sy moet verwerk. Toe sy 'n pos as polisie-informant in Zambië aangebied word, huiwer sy g'n oomblik om dit te aanvaar nie. Op Nyati Lodge word daar klaarblyklik onwettig gesmokkel met die swartwang-parkiet, 'n uiters bedreigde spesie wat slegs in die gebied van die Victoriavalle voorkom. Gunther Becker, die eienaar van die lodge, is die vernaamste verdagte. Die enigste probleem is dat Nina van die man hóú - en baie ook. Tussen haar eintlike missie en haar verraderlike hart word Nina so amper in twee geskeur.
- Autor: Marie Reyneke
- 2011, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Random House UK Ltd
- ISBN-10: 0624050637
- ISBN-13: 9780624050636
- Erscheinungsdatum: 01.09.2011
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.23 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die engele staar".
Kommentar verfassen