Die Diepsee (ePub)
Ek het nooit besef hoe uitgestrek dit is nie - hoe ver en wyd die water om ons eiland gaan nie. Iewers agter in my kop het ek dalk gedink dat daar 'n tweede muur om Tresco is wat die oneindige waters binnehou sodat...
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
"Die wêreld is nimmereindigend.
Ek het nooit besef hoe uitgestrek dit is nie - hoe ver en wyd die water om ons eiland gaan nie. Iewers agter in my kop het ek dalk gedink dat daar 'n tweede muur om Tresco is wat die oneindige waters binnehou sodat ons nie almal oor die rant spoel en in die diepsee tuimel nie."
Leia en Walt is oppad na die Anderkant, waar die legendariese land, Cornwall, op hulle wag. Tony, hulle nuwe vriend, het hulle vertel dat al die oorloë van die verlede vergete is en die inwoners van Bodmin en Dartmoor in vrede woon. Die mense kom die leerstellinge van 'n ou godsdiens na wat vergifnis en niegewelddadigheid verkondig.
Maar Walt en Leia ontdek baie gou dat selfs 'n vredeliewende, ideale gemeenskap soos hierdie nie volmaak is nie. Op 'n verbode besoek aan Exeter, die ou stad van hulle voorouers, ontdek die twee Eilandbewoners meer van die nuwe wêreld as waarop hulle gereken het.
Donker geheime en diep passies vul hierdie opwindende laaste boek in die Eiland-reeks.
- Autor: Jen Minkman
- Altersempfehlung: Ab 13 Jahre
- 2015, Afrikaans
- Verlag: Jen Minkman
- ISBN-10: 1513071882
- ISBN-13: 9781513071886
- Erscheinungsdatum: 22.06.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.31 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Diepsee".
Kommentar verfassen