Die beweging van bloed (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Jou vyand is nader as wat jy dink. Professor Nino Everhard word op sy kombuisvloer wakker met bloed oral. Iemand het ingebreek en hom en sy vrou, Willemien, aangeval, maar niks gesteel nie. Wat wou die aanvaller hê? Nino weet dit was nie toeval nie. Hy is...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 15.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die beweging van bloed (ePub)“
Jou vyand is nader as wat jy dink. Professor Nino Everhard word op sy kombuisvloer wakker met bloed oral. Iemand het ingebreek en hom en sy vrou, Willemien, aangeval, maar niks gesteel nie. Wat wou die aanvaller hê? Nino weet dit was nie toeval nie. Hy is uitgekies. Iemand wou vir hom 'n boodskap stuur. Op sy speurtog na antwoorde lei die leidrade hom op 'n kronkelpad deur sy verlede na die skadukant van die samelewing. Elke tree nader aan die waarheid is ook 'n tree nader aan lewensgevaar. Sal Nino die antwoorde kry waarna hy soek? En hoeveel van sy eie duiwels gaan hom langs die pad inhaal?
Autoren-Porträt von Pieter Stoffberg
Pieter Stoffberg is 'n prokureur en skrywer van Ermelo. Sy kortverhaalbundel Die hart van 'n hond is met die Eugène Marais-prys bekroon. Die beweging van bloed is sy derde roman.
Bibliographische Angaben
- Autor: Pieter Stoffberg
- 2024, 1. Auflage, 300 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1776380789
- ISBN-13: 9781776380787
- Erscheinungsdatum: 01.04.2024
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 3.54 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die beweging van bloed"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die beweging van bloed“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die beweging van bloed".
Kommentar verfassen