Die Beste Suid-Afrikaanse Spookstories / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Maak kennis met 'n paar van die bekendste spoke in Suid-Afrika soos: die spookmeisie van Uniondale, die spookhond van Aliwal-Noord, die Wandelende Jood en die seekaptein wat steeds aan boord van die Vlieënde Hollander oor die oseane swerf ... Die 18 verhale...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 10.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Beste Suid-Afrikaanse Spookstories / LAPA Publishers (ePub)“
Maak kennis met 'n paar van die bekendste spoke in Suid-Afrika soos: die spookmeisie van Uniondale, die spookhond van Aliwal-Noord, die Wandelende Jood en die seekaptein wat steeds aan boord van die Vlieënde Hollander oor die oseane swerf ... Die 18 verhale wat Wendy Maartens in hierdie bundel oorvertel, sal jou heerlike hoendervleis gee!
Autoren-Porträt von Wendy Maartens
Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans in Table View. Wendy is veral bekend vir haar deeglike navorsing om geliefde en vergete Suid-Afrikaanse verhale weer vir oud en jonk toeganklik te maak. Sy is die skrywer en samesteller van boeke soos Lena se bottelboom, 'n Ster met strepe, Prinses Mossienes, Drie hoera's vir Denver, Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Eendag op 'n reëndag, My eerste atlas: 'n wêreld-atlas vol asemrowende feite, Vertel vir my 'n storie, Die beste Suid-Afrikaanse spookstories en die mees onlangse Helde van Suid-Afrika¬-reeks.
Bibliographische Angaben
- Autor: Wendy Maartens
- 2014, 61 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799370592
- ISBN-13: 9780799370591
- Erscheinungsdatum: 25.08.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 5.48 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Die Beste Suid-Afrikaanse Spookstories / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Beste Suid-Afrikaanse Spookstories / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Beste Suid-Afrikaanse Spookstories / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen