Die Alibi Klub (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
In 1998 arriveer 'n jong Suid-Afrikaner in Brooklyn, New York, waar hy oor 'n tydperk van 'n paar jaar as kroegman met 'n groep karakters by The Alibi
kennis maak.
The Alibi is 'n hool vol dwelmverkopers, musieklief hebbers, werkersklasmense en Guinness....
kennis maak.
The Alibi is 'n hool vol dwelmverkopers, musieklief hebbers, werkersklasmense en Guinness....
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 11.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Alibi Klub (PDF)“
In 1998 arriveer 'n jong Suid-Afrikaner in Brooklyn, New York, waar hy oor 'n tydperk van 'n paar jaar as kroegman met 'n groep karakters by The Alibi
kennis maak.
The Alibi is 'n hool vol dwelmverkopers, musieklief hebbers, werkersklasmense en Guinness. Hier speel die klandisie pool en kyk Jeopardy!, terwyl 'n vlaag rykes uit Manhattan dié ou woonbuurt se boomryke strate van alle kante af invaar om sy historiese brownstones op te raap. Vinnig verskyn sojamelk en organiese groente op die rakke van plaaslike winkels.
Dit is ook hier vanwaar die leser die aanval op die World Trade Center in 2001 meemaak en sien hoe New York deurgaar word, met angs en suspisie wat ryp raak op die sypaadjies.
Jaco van Schalkwyk se aangrypende debuutroman is 'n unieke dokument
oor 'n tydperk in die lewe van 'n groep individue, 'n woonbuurt en 'n stad wat onherroeplik verander het.

Autoren-Porträt von Jaco van Schalkwyk
Jaco van Schalkwyk is in 1979 gebore en ontvang 'n Baccalaureusgraad in Skone Kunste aan die Pratt Institute in Brooklyn, New York, waar hy die redakteur van The Prattler was en die Pratt Circle Award for Academic Achievement in 2003 ontvang.In 2008 keer hy terug na Suid-Afrika. Van Schalkwyk is 'n kunstenaar. Sy werk, beskikbaar deur Gallery aop in Johannesburg, verskyn in private en korporatiewe versamelings in Suid-Afrika, die Verenigde State en Europa.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jaco van Schalkwyk
- 2014, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415206058
- ISBN-13: 9781415206058
- Erscheinungsdatum: 01.09.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 0.78 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Alibi Klub"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Alibi Klub“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Alibi Klub".
Kommentar verfassen