Die Afrikaners (ePub)
'n Biografie
(Sprache: Afrikaans)
Die dramatiese en boeiende verhaal van die Afrikaners - vol teenstrydige neigings tot vryheid en onderdrukking - in hoogs leesbare styl.
Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee verken die redes vir die Afrikaners se opgee van mag...
Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee verken die redes vir die Afrikaners se opgee van mag...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 25.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Afrikaners (ePub)“
Die dramatiese en boeiende verhaal van die Afrikaners - vol teenstrydige neigings tot vryheid en onderdrukking - in hoogs leesbare styl.
Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee verken die redes vir die Afrikaners se opgee van mag asook hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma.
'n Topverkoper wat wyd gereken word as die standaard-werk oor die geskiedenis van Afrikaners in Suid-Afrika.
Autoren-Porträt von Hermann Giliomee
Prof. Hermann Giliomee was Professor in Politieke Studie aan die Universiteit van Kaapstad en is tans Buitengewone Professor in Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch.Hy het reeds 15 boeke die lig laat sien, waaronder Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika met Bernard Mbenga en Die laaste Afrikanerleiers. Hy skryf gereeld vir By en ander nasionale media en het vir baie jare 'n rubriek in die Cape Times behartig.
Hy woon in Stellenbosch en tree gereeld in die openbaar op.
Bibliographische Angaben
- Autor: Hermann Giliomee
- 2013, 1. Auflage, 656 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624050750
- ISBN-13: 9780624050759
- Erscheinungsdatum: 23.09.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 2.62 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Afrikaners"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Afrikaners“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Afrikaners".
Kommentar verfassen