Die 6 weke van Thomas & Ella (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Thomas en Ella se wêrelde kon nie verder weg van mekaar wees nie. Sy woon in 'n wêreld van chauffeurs en rooi matte -satyn en pêrels. Hy woon in die agterste kamer en is die man wat die perfekte meisie dryf om; nie die man wat die meisie kry nie. Maar baie kan verander in ses weke ...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 11.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die 6 weke van Thomas & Ella (ePub)“
Thomas en Ella se wêrelde kon nie verder weg van mekaar wees nie. Sy woon in 'n wêreld van chauffeurs en rooi matte -satyn en pêrels. Hy woon in die agterste kamer en is die man wat die perfekte meisie dryf om; nie die man wat die meisie kry nie. Maar baie kan verander in ses weke ...
Autoren-Porträt von Zelda Bezuidenhout
Zelda Bezuidenhout is in Zambië gebore, maar het op Hennenman in die Vrystaat grootgeword. Ná skool het sy B.A. Kommunikasiekunde aan die P.U. vir C.H.O. (deesdae Noordwes Universiteit) gaan swot en aan die einde van haar vierde jaar was sy een van twaalf nagraadse studente landwyd wat gekies is vir 'n reklame-internskap by die AAA (Association of Advertising Agencies). "My rugsak was reeds gepak vir 'n jaar se werk op 'n Israeliese kibboets toe ek die nuus kry. Ek het my rugsak maar weer uitgepak en op die ou end vir amper dertig jaar as tweetalige kopieskrywer in die reklamebedryf gewerk - die meeste van daai jare as 'n vryskutskrywer. Ek het nou nog nie in Israel uitgekom nie!" Deesdae woon sy op Parys in die Vrystaat saam met haar man, Izak, en tienerdogter, Mia. Sy bedryf 'n klein portefeulje selfsorg-gastehuise en het in die middel van 2017 haar eerste boek, As mens geluk kon eet, geskryf. Dit is as naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie bekroon.
Bibliographische Angaben
- Autor: Zelda Bezuidenhout
- 2019, 200 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799395854
- ISBN-13: 9780799395853
- Erscheinungsdatum: 01.09.2019
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.94 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Die 6 weke van Thomas & Ella"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die 6 weke van Thomas & Ella“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die 6 weke van Thomas & Ella".
Kommentar verfassen