Daar's 'n towerponie in my bed! (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander...Wanneer Lia se ma in die hospitaal opgeneem word, gee Lia se ouers vir haar 'n geskenkpakkie: 'n skulp, 'n sepie, 'n haarknippie en 'n...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 11.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Daar's 'n towerponie in my bed! (ePub)“
Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander...Wanneer Lia se ma in die hospitaal opgeneem word, gee Lia se ouers vir haar 'n geskenkpakkie: 'n skulp, 'n sepie, 'n haarknippie en 'n towerponie genaamd Reënboog om haar te troos. Min weet hulle presies hoeveel Reënboog haar deur die moeilike tyd gaan help! Lia en Reënboog sal kinders op 'n toweragtige reis neem na avonture waarvan 'n mens slegs kan droom. 'n Moet-lees-boek vir elke kind wat vertroosting nodig het in moeilike tye!
Autoren-Porträt von Martelize Faber
Martelize Faber het grootgeword op die plaas Skietlaagte buite Viljoenskroon. Sy behaal 'n BCom Rekeningkunde graad asook 'n NOS. Een van haar rympies is in Rympies vir Pikkies en Peuters opgeneem. In 2021 behaal sy tweedeplek in Storiewerf se skryfkompetisie met haar verhaal Maanpêrels. Tans woon sy op 'n plaas in die Jacobsdal distrik saam met haar man, William, en hulle twee dogtertjies, Kaitlyn en Emma.
Bibliographische Angaben
- Autor: Martelize Faber
- Altersempfehlung: 3 - 5 Jahre
- 2023, 1. Auflage, 40 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637001389
- ISBN-13: 9780637001380
- Erscheinungsdatum: 01.03.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 105 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Daar's 'n towerponie in my bed!"
0 Gebrauchte Artikel zu „Daar's 'n towerponie in my bed!“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Daar's 'n towerponie in my bed!".
Kommentar verfassen