Christine le Roux Omnibus 7 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Christine le Roux se sewende omnibus bevat drie immergroen liefdesverhale. In Geskenk uit die hemel leer sakeman Pieter Louw vir Maja ken nadat hy haar per ongeluk raak ry. In Die lente kom weer moet Frans Fourie aan sy nuwe sekretaresse gewoond raak, en in...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 15.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Christine le Roux Omnibus 7 (ePub)“
Christine le Roux se sewende omnibus bevat drie immergroen liefdesverhale. In Geskenk uit die hemel leer sakeman Pieter Louw vir Maja ken nadat hy haar per ongeluk raak ry. In Die lente kom weer moet Frans Fourie aan sy nuwe sekretaresse gewoond raak, en in Kosbaar soos die lewe gaan werk Elizabeth Benade vir die moeilike dokter Richard Nel.
Autoren-Porträt von Christine le Roux
Christine le Roux was 'n skuilnaam van Eleanor Baker. Eleanor se eerste roman, Wêreld sonder einde, verskyn in 1972. Tydens haar loopbaan het sy 15 romans, twee draaiboeke en verskeie jeugboeke geskryf. Die kwart-voor-sewe-lelie is in 1991 vir die Old Mutual-prys vir letterkunde benoem, terwyl Verbeelde werklikheid in 1996 op die kortlys was vir die M-Net-boekprys. Sy is op 1 Julie 2002 op 57-jarige ouderdom oorlede. Haar laaste boek, Die Ander Marta, het in Oktober 2002 verskyn.
Bibliographische Angaben
- Autor: Christine le Roux
- 2015, 1. Auflage, Afrikaans
- Verlag: Human & Rousseau
- ISBN-10: 0798169753
- ISBN-13: 9780798169752
- Erscheinungsdatum: 20.07.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.55 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Christine le Roux Omnibus 7"
0 Gebrauchte Artikel zu „Christine le Roux Omnibus 7“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Christine le Roux Omnibus 7".
Kommentar verfassen