Bosnimf (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Pippa Terblanché se verloofde verkul haar met haar beste vriendin. Sy besluit om te verhuis na 'n dorp wat sy met 'n veerpyltjiespel bepaal. Sy verkoop haar meenthuis, stoor haar meubels en gaan op reis met haar tent en kamera na die plantasies in die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 4.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Bosnimf (ePub)“
Pippa Terblanché se verloofde verkul haar met haar beste vriendin. Sy besluit om te verhuis na 'n dorp wat sy met 'n veerpyltjiespel bepaal. Sy verkoop haar meenthuis, stoor haar meubels en gaan op reis met haar tent en kamera na die plantasies in die Hoëveld. Sy verdwaal op die eerste dag van haar nuwe avontuur. Hein Müller, 'n bebaarde boomboer, kom tot haar redding, maar brand haar tent per ongeluk af. Só beland sy as 'n gas op Hein se trouplaas, Abelsmeer, waar sy begin werk as fotograaf. Hein stuur gedurig gemengde seine en Pippa is nie seker waar sy met hom staan nie. In 'n oomblik van swakheid noem hy haar Anrike, sy oorlede vrou se naam. Dit laat Pippa wonder of hy gereed is om aan te beweeg. Wanneer Hein haar vir 'n tweede keer red, ontbloot dit gevoelens wat hulle nie kan vermy nie.
Autoren-Porträt von Mariëtte Wenhold
Mariëtte Wenhold woon op 'n plaas buite Swartruggens saam met Marius, die liefde van haar lewe. Hulle het twee seuns wat albei gelukkig getroud is. Sy skilder graag met olieverf en elkeen van haar skilderye vertel 'n storie. Sy hou haarself ook met pottebakkery en kwiltwerk besig. Sy het 'n passie vir die dinge in die lewe wat kosbaar is en herinneringe skep: Familie, goeie vriende, reis, kos, wyn en baie lag. Tussen skoolhou en boervrou wees, skryf sy aan die stories wat vierkanting in haar kop kom nesskrop. Sy is 'n trotse lid van ROSA (Romance Writers of South Africa). In 2021 behaal haar debuut roman, Bosnimf, die tweede plek in ROSA se Sterlitzia toekennings vir ongepubliseerde skrywers.
Bibliographische Angaben
- Autor: Mariëtte Wenhold
- 2023, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637004388
- ISBN-13: 9780637004381
- Erscheinungsdatum: 01.10.2023
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.64 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Bosnimf"
0 Gebrauchte Artikel zu „Bosnimf“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Bosnimf".
Kommentar verfassen