Boots en Brannewyn (ePub)
Snaakse Stories uit die Rugbywêreld
(Sprache: Afrikaans)
Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat 'die Engelse julle darem nou lekker donner'? Of van Bob Skinstad se 'noodgebed' voor 'n wedstryd en hoe Andries Bekker die bynaam 'Slenter' gekry het? Om nie te praat van wat die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 9.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Boots en Brannewyn (ePub)“
Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat 'die Engelse julle darem nou lekker donner'? Of van Bob Skinstad se 'noodgebed' voor 'n wedstryd en hoe Andries Bekker die bynaam 'Slenter' gekry het? Om nie te praat van wat die koerantmanne te sê gehad het oor Derick Hougaard en die Aussie Wendell Sailor se swak vertoning tydens die 2003-Wêreldbeker nie ...
Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly 'n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld. Daar's nie nóg 'n sport waaruit sóveel stories uit die skrum van die lewe gehaak word nie. Boots en Brannewyn vertel onder meer staaltjies van legendes soos Boy Louw, dok Craven, oubaas Mark en Colin Meads, en van breiers, keurders, koerantmanne en refs, sowel as die manewales van die Kiwi's, Aussies en die Superses-manne. Van die beste stories het in die gewilde Losskrums en Loopdoppe-reeks deur dieselfde skrywers verskyn, maar hierdie publikasie is propvol nuwe staaltjies en grappe.
Boots en Brannewyn is 'n lekkerlag-boek vir alle rugbyliefhebbers, propvol kleurryke taal, slim sêgoed en weergalose Boerehumor. Die boek gee onder meer 'n besonderse blik op hoe die spelers van veral die voor-professionele era nog die spel van die veld af kon geniet, en is die ideale geskenk vir oud en jonk.

Bibliographische Angaben
- Autor: Frik du Preez
- 2010, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 177022193X
- ISBN-13: 9781770221932
- Erscheinungsdatum: 08.12.2010
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.28 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Boots en Brannewyn"
0 Gebrauchte Artikel zu „Boots en Brannewyn“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Boots en Brannewyn".
Kommentar verfassen