Boer kry 'n vrou (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hoekom sal 'n ou soos Juan van Wyk aan die TV-program Boer soek 'n vrou deelneem? Hy is nou wel nie getroud nie, maar dit beteken vir geen oomblik dat hy nie 'n vrou het nie. Om die waarheid te sê het hy omtrent elke vrou op die dorp presies net waar hy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 15.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Boer kry 'n vrou (ePub)“
Hoekom sal 'n ou soos Juan van Wyk aan die TV-program Boer soek 'n vrou deelneem? Hy is nou wel nie getroud nie, maar dit beteken vir geen oomblik dat hy nie 'n vrou het nie. Om die waarheid te sê het hy omtrent elke vrou op die dorp presies net waar hy haar wil hê. Tussen die lakens. Volkome uitgelewer aan sy buitengewone lyflike vermoëns. Ja, daardie Bosveldplaas van hom ken die snak van 'n ekstatiese vrou. Maar die ding is dat Juan nou al 'n ruk lank voel sy bedavonture moet rigting kry. En dalk help die TV-program. Dis in elk geval wat sy suster sê. En Marissa, die dominee se dogter, sê ook so. Dis dié dat hy nou wag dat die filmspan opdaag, want hy het tien meisies wat hom gaan help om agter te kom wat dit is wat hy wil hê. En dan lê sy lewe voor. Nog nooit was Afrikaanse fiksie só warm nie. Nog nooit is daar so lekker op papier gevry nie.
Autoren-Porträt von Jan van Staden
Jan van Staden is gebore in die Pelgrimsrus-distrik. Hy studeer aan die Vaaldriehoek Universiteit van Tegnologie en Unisa. Ná 'n kort loopbaan in die mynbedryf begin hy 'n loopbaan by Sasol waar hy die afgelope dekade werksaam is. Sy liefde vir jag en die natuur het hom geïnspireer om te begin skryf oor al die pret wat daarmee saamgaan. Hy word ook geïnspireer om kortverhale te skryf vir Litnet waar sy talent raakgesien is.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jan van Staden
- 2015, 1. Auflage, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 062407370X
- ISBN-13: 9780624073703
- Erscheinungsdatum: 31.05.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.37 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Boer kry 'n vrou"
0 Gebrauchte Artikel zu „Boer kry 'n vrou“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Boer kry 'n vrou".
Kommentar verfassen