Blomme vir Melissa / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Eers los Nico Roussow haar met 'n gebroke hart en nou verwag hy 'n tweede kans. Hoe harteloos kan hy wees, wonder Melissa. Wel, nie weer nie. Sy dink sy het 'n goeie houvas op haar hart, maar dit luister nie en voor sy weet, dompel sy haarself van voor af in die verderf.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 6.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Blomme vir Melissa / Romanza (ePub)“
Eers los Nico Roussow haar met 'n gebroke hart en nou verwag hy 'n tweede kans. Hoe harteloos kan hy wees, wonder Melissa. Wel, nie weer nie. Sy dink sy het 'n goeie houvas op haar hart, maar dit luister nie en voor sy weet, dompel sy haarself van voor af in die verderf.
Autoren-Porträt von Ciska Olivier
Ciska Olivier is 'n Romanza-skrywer van Namibië. Haar boeke sluit die Hartebrekers-reeks in waarvan vier titels al verskyn het: Krummelpap in Parys; Vir ñ oomblik, vir altyd; Blomme vir Melissa en Ek vertrou jou. Al vier titels was goed ontvang en lesers sien uit na meer boeke in dié reeks. Ciska het op skool reeds begin skryf, maar het die eerste vyf jaar na skool nie baie kans daarvoor gehad nie omdat sy lang ure as veldgids en oord bestuurder gewerk het. Oor Krummelpap in Parys sê resensente dat hulle dolverlief daaroor is en selfs weggevoer was op hierdie storiereis. Al Ciska se boeke handel oor moderne vrou-wees konsepte en haar karakters duik gereeld in mekaar se boeke op. Ciska het op ñ plaas in die Kalahari grootgeword en was haar hele skoolloopbaan in die koshuis. Sy is getroud met haar eie storieboek held, en na agt jaar in Windhoek, bly hulle nou langs die Erongo-berge naby Omaruru, waar hulle die bestuurders van ñ oord is.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ciska Olivier
- 2019, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799392200
- ISBN-13: 9780799392203
- Erscheinungsdatum: 01.02.2019
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.75 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Blomme vir Melissa / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Blomme vir Melissa / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Blomme vir Melissa / Romanza".
Kommentar verfassen