Blasjan en die Blou Kitaar (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Sebastian of Basjan beskou homself as 'n 'verloorder' en die boelies in sy nuwe skool dink ook dat hy een is. Hy sukkel om by die stadslewe aan te pas nadat sy pa gesterf het. Hillbrow lyk skrikwekkend en vol misdaad ná 'n sorgvrye grootword op 'n plaas. Sy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 6.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Blasjan en die Blou Kitaar (ePub)“
Sebastian of Basjan beskou homself as 'n 'verloorder' en die boelies in sy nuwe skool dink ook dat hy een is. Hy sukkel om by die stadslewe aan te pas nadat sy pa gesterf het. Hillbrow lyk skrikwekkend en vol misdaad ná 'n sorgvrye grootword op 'n plaas. Sy voorkoms is ongewoon - blonde hare, blou oë, blas vel - en die boelies by sy nuwe skool gee hom die bynaam Blasjan. Hy pas nie by sy swart, wit of selfs bruin klasmaats in nie. Sy jong lewensverhaal volg 'n pad van verdrukking en beproewing en 'n stryd teen boelies en dwelmafhanklikes. Hy vind vertroosting in musiek deur kitaar te speel, 'n band te begin, en aan 'n talentkompetisie deel te neem. Hy ontdek selfs sy eerste liefde. Uiteindelik styg Blasjan bo alles uit en hy word sterker, voel gelukkiger en kry heelwat meer selfvertroue.
Autoren-Porträt von Koos Kombuis
Koos Kombuis (gebore Andrè le Roux du Toit) het bekendheid en respek as 'n sanger en liedjieskrywer verwerf, meestal in Afrikaans. Hy is 'n romanskrywer, 'n spotprenttekenaar, 'n gewaardeerde rubriekskrywer en digter. Onder sy bekendste werke is 'n Afrikaanse vertaling van I Ching en 'n godsdienstige satire The Secret Diary of God. Hy het talle fantasieverhale aanlyn gepubliseer en is ook saam met klassieke skrywers soos H.G. Wells in 'n Amerikaanse keurbundel van wetenskapfiksie ingesluit. Hy woon met sy vrou en twee kinders in die Wes-Kaap.
Bibliographische Angaben
- Autor: Koos Kombuis
- Altersempfehlung: 12 - 15 Jahre
- 2018, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1485900492
- ISBN-13: 9781485900498
- Erscheinungsdatum: 01.09.2018
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 4.28 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Blasjan en die Blou Kitaar"
0 Gebrauchte Artikel zu „Blasjan en die Blou Kitaar“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Blasjan en die Blou Kitaar".
Kommentar verfassen