Bethel se berg / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Dis die onstuimige tagtigerjare.
Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ¿ Kombi. Hulle leef ¿ nomadiese bestaan en bly net vir ¿ kort ruk in een dorp voor hulle na ¿ volgende beweeg.
Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 13.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Bethel se berg / LAPA Publishers (ePub)“
Dis die onstuimige tagtigerjare.
Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ¿ Kombi. Hulle leef ¿ nomadiese bestaan en bly net vir ¿ kort ruk in een dorp voor hulle na ¿ volgende beweeg.
Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in ¿ regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie ¿ pa saam met hulle is nie.
Al wat Bethel graag wil hê is ¿ plek waar sy haarself kan wees ...

Autoren-Porträt von Maretha Maartens
Maretha Maartens verwerf veral bekendheid met haar kinder- en jeugverhale en verower verskeie pryse in hierdie genre; onder meer: die M.E.R.-prys, dieSanlamprys Goud vir Jeuglektuur, die Credo-prys, die HAUM-De Jager-prys, en die J.P. van der Walt-prys. Benewens haar kinder- en jeugskryfwerk is sy ook
bekend vir die groot aantal geestelike en didaktiese boeke wat sy tot dusver gepubliseer het.
Bibliographische Angaben
- Autor: Maretha Maartens
- 2020, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639601308
- ISBN-13: 9780639601304
- Erscheinungsdatum: 01.10.2020
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 3.69 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Bethel se berg / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Bethel se berg / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Bethel se berg / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen