Altyd en altyd / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van thea holland se vorige romanzas, doodgewone wonderwerk, 'n onverstandige vrou en bruid in blou.doodgewone wonderwerk:elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vir die temperamentele simon, 'n skrywer,...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 15.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Altyd en altyd / LAPA Publishers (ePub)“
hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van thea holland se vorige romanzas, doodgewone wonderwerk, 'n onverstandige vrou en bruid in blou.doodgewone wonderwerk:elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vir die temperamentele simon, 'n skrywer, huishou om te oorleef. dit sukkel maar met die kosmakery. dalk is 'n huishoudster nie wat hy nodig het nie ...'n onverstandige vrou:toe jens nielsen laetitia destyds nie wou he nie, het sy die pad gevat en hulle kind alleen kom grootmaak. nou gaan sy terug denemarke toe om dot se pa vir haar te gee. maar opnuut tuimel haar kaartehuis ineen.bruid in blou:sondagoggend gesels jess met haar vriendinne oor haar wittebrood wat oor twee weke begin. haar droomtroue is tot in die fynste besonderhede beplan. maandagmiddag trou sy in 'n blou rok en met die verkeerde man voor die landdros.
Autoren-Porträt von Thea Holland
Thea Holland woon by die see en skryf stories oor die liefde. Haar belangstellings strek so wyd soos die hemelruim: Sy hou graag wolke dop, maak bont skilderye vir haar eie plesier en bewonder haar kleindogters wat oë soos hulle ma het. Sy vergaap haar aan veldblomme, lag saam met haar spitsvondige seun en stap ver op stofstrate en sandstrande. Sy swem ook graag in 'n vlak baaitjie met stil water waarvan min mense weet, begeer haar buurman se stoep en pas soms die huishond op. Die lewe is vir haar 'n geskenk waarvoor 'n mens nooit dankbaar genoeg kan wees nie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Thea Holland
- 2018, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799387886
- ISBN-13: 9780799387889
- Erscheinungsdatum: 20.02.2018
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.10 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Altyd en altyd / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Altyd en altyd / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Altyd en altyd / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen