Afspraak vir twee & Altyd 'n antwoord / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Afspraak vir twee - Louise Minnaar
Lelanie weet sy moenie moed verloor nie. Iewers wag die perfekte man nog vir haar. Sy het nie verwag dat hy by die spreekkamer sal instap en vir haar glimlag met mooi lagplooitjies om sy oë en sy dogtertjie op sy heup...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 2.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Afspraak vir twee & Altyd 'n antwoord / Romanza (ePub)“
Afspraak vir twee - Louise Minnaar
Lelanie weet sy moenie moed verloor nie. Iewers wag die perfekte man nog vir haar. Sy het nie verwag dat hy by die spreekkamer sal instap en vir haar glimlag met mooi lagplooitjies om sy oë en sy dogtertjie op sy heup nie.
Altyd 'n antwoord - Annarie Linde
Nadien weet haar vakansie is 'n teleurstelling maar nou staan sy in die arms van Jan-Karel en hy sit sy mond op hare: teer verkennend oortuigend en in beheer. Die loerie roep verskrik daar naby maar Jan-Karel steur hom nie daaraan nie. Nie voor sy uitasem in sy arms staan en bewe nie. Skoon uit haar doodloopstraat uit.

Autoren-Porträt von Louise Minnaar
Louise Minnaar het Rekeningkunde geswot aan die Universiteit van Pretoria. Ná jare se studies, is daar weer tyd en energie vir haar groot liefde - om te skryf. Woorde en stories gee 'n goeie balans teenoor die syfers en somme. As sy nie werk of skryf nie, geniet sy dit om vakansie te hou, nuwe plekke te besoek, te kamp en die natuur te waardeer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Louise Minnaar
- 2019, 60 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799394645
- ISBN-13: 9780799394641
- Erscheinungsdatum: 05.01.2019
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.31 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Afspraak vir twee & Altyd 'n antwoord / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Afspraak vir twee & Altyd 'n antwoord / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Afspraak vir twee & Altyd 'n antwoord / Romanza".
Kommentar verfassen