Swaard van die Gode / Afrikaanse uitgawe Bd.1 (ePub)
.
Engelagtige Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker,...
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Van die begin van tyd, is twee antieke teëstanders in ¿ stryd vir beheer van die aarde. Een man het opgestaan om te staan by die mensdom. 'n Soldaat wie se naam ons steeds vandag onthou...
.
Engelagtige Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het vermoëns wat bekend lyk, maar met geen geheue van sy verlede, kan hy nie onthou hoekom nie!
.
Ninsianna se mense het profesieë van 'n gevlekte Kampioen, 'n swaard van die gode wat haar mense teen 'n bose een sal verdedig. Mikhail dring aan dat hy geen demi-god is nie, maar sy geheimsinnige vermoë om dood te maak vertel 'n anger storie.
.
Intussen, in die hemele, vluister boosheid vir 'n stuurse prins. 'n Sterwende spesie probeer om uitwissing te verhoed. En twee keisers, gevestig in hul antieke ideologieë, kan nie die groter bedreiging in hierdie sci-fantasie oorvertelling van mensdom se mees epiese verhaal oor die stryd tussen goed en kwaad, die botsing van keiserryk en ideologieë, sien nie en die grootste superheld op die aarde, die Aartsengel Mikhail.
.
Hierdie boek is NIE godsdienstige fiksie nie!
.
Boek 1 van die "Swaard van die Gode" saga
.
Seeing the dark underbelly of life makes for some interesting fictional characters. The kind you either want to incarcerate, or run home and write about. In fiction, you can fudge facts without worrying too much about the truth. In legal pleadings, if your client lies to you, you look stupid in front of the judge.
.
At least in fiction, if a character becomes troublesome, you can always kill them off.
- Autor: Anna Erishkigal
- 2017, 374 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Seraphim Press
- ISBN-10: 1943036519
- ISBN-13: 9781943036516
- Erscheinungsdatum: 28.09.2017
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Ohne Kopierschutz
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Swaard van die Gode / Afrikaanse uitgawe Bd.1".
Kommentar verfassen