Watter Slang is dit? (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Watter Slang is dit? is 'n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 13.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Watter Slang is dit? (ePub)“
Watter Slang is dit? is 'n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto's illustreer die kenmerke van slange in elke groep. 'n Insiggewende inleiding dek die algemene gedrag en habitats van Suider-Afrika se slange en gee wenke oor waar en hoe om hulle op te spoor. Die verskillende gifsoorte word bespreek, asook basiese noodhulpmaatreëls vir die behandeling van slagoffers van slangbyt.
Autoren-Porträt von Johan Marais
Johan Marais is 'n entrepreneur, naturalis en fotograaf wat die afgelope drie dekades beduidend tot die bewaring van reptiele bygedra het. Hy het talle lesings oor die onderwerp gelewer, is 'n voormalige voorsitter van die Herpetologiese Vereniging van Afrika, dien as lid van die Krokodilspesialistegroep (Spesieoorlewingskommissie) van die Wêreldbewaringsunie (IUCN) en is voorsitter van die Suid-Afrikaanse Reptielbewaringsbeoordeling. Marais het verskeie boeke (waaronder die treffer, 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika), referate en populêre artikels, plaaslik sowel as oorsee, geskryf.
Bibliographische Angaben
- Autor: Johan Marais
- 2017, 1. Auflage, 96 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1775845699
- ISBN-13: 9781775845690
- Erscheinungsdatum: 30.03.2017
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 78 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Watter Slang is dit?"
0 Gebrauchte Artikel zu „Watter Slang is dit?“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Watter Slang is dit?".
Kommentar verfassen