Wat sien ons in die spieël (ePub)
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Jakobus skryf sy brief aan Christene in 'n era van konflik. Rondom hulle in die samelewing is daar rusies en konflik; tussen hulle as gemeentelede is daar stryd en onmin; en binne-in hulself is daar teenstrydige begeertes, onsekerheid, en twyfel oor wat hulle te doen staan. Christene in Suid-Afrika beleef tans ook konflik van allerlei aard. Dit maak nie saak waar 'n mens kyk of van watter Christene 'n mens praat nie. Die ironie is dat ons dikwels nie besef ons is die oorsaak van ons eie probleme nie. Deur hierdie bestudering van Jakobus, word 'n spieël opgehou waarin lesers kan kyk met die doel om konflikte te bowe te kom, vrede te vind en genees te word.
- Autor: Dirkie Smit
- 2014, 2. Auflage, 96 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 079631683X
- ISBN-13: 9780796316837
- Erscheinungsdatum: 15.05.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.41 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Wat sien ons in die spieël".
Kommentar verfassen