Wanneer God jou vashou (ePub)
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Wanneer God jou vashou is die geliefde skrywer Johan Smit sê oordenkings van lof in 366 dagstukkies oor God se genade. Dit getuig van die God wat jou nooit begeef nie, al is jou pad deur diep driwwe uitgestip. Met kenmerkende eerlikheid raak Johan temas soos die volgende aan: Uitdagings, oorwinnings en teleurstellings; Die Here is my herder; Beloftes; Vreugde en hoop; My tye in sy hand; Wanneer God 'n verskil maak en Vertroue. Wanneer God jou vashou bied vars pitkos vir elke dag van die jaar. Laat Hy jou elke dag vashou en ervaar die gerusstelling van God se genade.
- Autor: Johan Smit
- 2013, 1. Auflage, 400 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 0796316406
- ISBN-13: 9780796316400
- Erscheinungsdatum: 30.09.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.33 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Wanneer God jou vashou".
Kommentar verfassen