Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die belangrike aspekte van slangbiologie en -gedrag. 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, nou in sy tweede uitgawe, is bygewerk, hersien en uitgebrei...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 19.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika (PDF)“
Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die belangrike aspekte van slangbiologie en -gedrag. 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, nou in sy tweede uitgawe, is bygewerk, hersien en uitgebrei om minstens 11 onlangs ontdekte en 30 heringedeelde spesies en subspesies in te sluit. Nuwe inligting, gegrond op internasionale wetenskaplike navorsing, is by die besprekings van gedrag, uitkenning, voortplanting en slanggif ingesluit. Kenmerke van hierdie uitgawe is: Spesiebeskrywings word nou van volkleurfoto's vergesel; eenvoudige ikone verskaf wesenlike inligting met 'n oopopslag; 'n Afsonderlike 'Kyk uit vir' -kassie help om spesies vinnig in die veld uit te ken en hoofstukke oor klassifikasie en uitkenning, die aanhou van slange, en die voorkoming en behandeling van slangbyt vul die spesiebeskrywings aan. Hierdie leesbare en gebruikersvriendelike gids sal van onskatbare waarde wees vir herpetoloë, slangversamelaars, voetslaners, tuiniers, kampeerders en huiseienaars, of enigeen wat hierdie fassinerende en misverstane reptiele kan teëkom of meer van hulle wil weet.
Autoren-Porträt von Johan Marais
Johan Marais, 'n entrepreneur, natuurkenner en fotograaf, het die afgelope twintig jaar 'n aansienlike bydrae tot die bewaring van die reptiele gelewer. Hy het talle lesings oor reptiele gelewer, is 'n gewese voorsitter van die Herpetologiese Vereniging van Afrika en dien as lid van die Krokodilspesialisgroep (Spesieoorlewingskommissie) van die Wêreldbewaringsunie (IUCN). Hy is die skrywer van verskeie boeke, tegniese verhandelings en populêre artikels, sowel plaaslik as oorsee.
Bibliographische Angaben
- Autor: Johan Marais
- 2015, 1. Auflage, 312 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1775842304
- ISBN-13: 9781775842309
- Erscheinungsdatum: 21.05.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 53 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika"
0 Gebrauchte Artikel zu „Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika".
Kommentar verfassen