Voëls van Eenderse Vere / Struik Nature (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
'n Innemende verhaal in rym oor 'n pragtige African
Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy
onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.
Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word
kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 4.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Voëls van Eenderse Vere / Struik Nature (ePub)“
'n Innemende verhaal in rym oor 'n pragtige African
Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy
onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.
Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word
kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg,
en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy
geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie
moet 'n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se
goeie maat en na 'n dag se harde werk, speel hulle heerlik saam
wegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerder
saam gespeel het, kry elkeen vir hulle 'n lêplekkie in 'n tamaaie ou
boom en maak gereed vir 'n goeie nagrus. Claire Norden se bekende
illustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.

Autoren-Porträt von Susan Long
Susan Long is in Johannesburg gebore en getoë en het by dieUniversiteit van die Witwatersrand gegradueer met Engelse
Literatuur as hoofvak. Sy en haar man woon tans
in Johannesburg, maar dit is die wildenes en sy
inwoners wat vir haar die meeste bekoring inhou.
Bibliographische Angaben
- Autor: Susan Long
- Altersempfehlung: 3 - 6 Jahre
- 2013, 1. Auflage, 28 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1775841219
- ISBN-13: 9781775841210
- Erscheinungsdatum: 18.09.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 6.76 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Voëls van Eenderse Vere / Struik Nature"
0 Gebrauchte Artikel zu „Voëls van Eenderse Vere / Struik Nature“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Voëls van Eenderse Vere / Struik Nature".
Kommentar verfassen