Weefselsoute vir Kinders / Struik Nature (ePub)
Babas, Kleuters en Tieners
(Sprache: Afrikaans)
Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 6.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Weefselsoute vir Kinders / Struik Nature (ePub)“
Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is. In hierdie boek, 'n opvolger van Weefselsoute vir Heilsaamheid, fokus Margaret Roberts op weefselsoute wat kinders se ontwikkeling en welsyn sal bevorder - vanaf babas tot tieners. Elke weefselsout word in 'n afsonderlike hoofstuk behandel, met wenke oor hoe om spesifieke kwale te behandel en raad oor hoe om die soute se inname deur middel van die regte dieet te verhoog. Vir vinnige verwysing word 'n tabel van kwale ingesluit. Hierdie boek is 'n onmisbare gids vir elkeen wat in gesondheid, welsyn en die gebruik van natuurlike middels belangstel om hul gesondheid te bevorder.
Autoren-Porträt von Margaret Roberts
Margaret Roberts het 'n huishoudelike naam geword namate sy haar unieke stempel in die wêreld van gesondheid en tuinmaak afgedruk het. Sy streef haar passie na vir alle natuurlike dinge wat mense kan opkikker, genees en inspireer deur tuine te skep, mense meer te leer oor die wonder van kruie en om medisinale en voedsame plante by haar Kruiesentrum in die Magaliesberg te kweek. Sy het al talle boeke gepubliseer oor hoe om op 'n natuurlike manier gesond te bly.
Bibliographische Angaben
- Autor: Margaret Roberts
- 2014, 1. Auflage, 120 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1775842363
- ISBN-13: 9781775842361
- Erscheinungsdatum: 01.08.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.52 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Weefselsoute vir Kinders / Struik Nature"
0 Gebrauchte Artikel zu „Weefselsoute vir Kinders / Struik Nature“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Weefselsoute vir Kinders / Struik Nature".
Kommentar verfassen