Low Carb is Lekker (Afrikaans) (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Low carb is LEKKER is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat 'n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak. Haar 'lae-koolhidraat'-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 12.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Low Carb is Lekker (Afrikaans) (PDF)“
Low carb is LEKKER is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat 'n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak. Haar 'lae-koolhidraat'-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik 'n behoefte aan 'n versameling lae-koolhidraatresepte in die Suid-Afrikaanse mark is, en Low Carb is LEKKER is gebore. Daar is maklike koring-, graan- en suikervrye plaasvervangers vir familiegunstelinge (bobotie, macaroni-en-kaas en kerrie-en-rys), vinnige trooskos (gnocchi en hoenderpastei) asook baie dekadente bederfkos (malvapoeding, sjokoladebruintjies en melktert). Geskryf deur 'n ma vir ander ma's wat hul geliefdes se gesondheid deur voeding wil herstel. Low carb is LEKKER sal beslis byval by alle Suid-Afrikaners wat lief is vir tuiskos sonder om hul gesondheid en welstand in te boet.
Autoren-Porträt von Inè Reynierse
Inè Reynierse is 'n kinderboekskrywer, uitvoerende kunstenaar, stemakteur, kopie-skrywer, iemand wat met idees rondspeel en 'n nuutgevonde kosfundi wat daarvan hou om idees op 'n vars manier uit te beeld. Haar projekte wissel van radiostories vir kinders
Bibliographische Angaben
- Autor: Inè Reynierse
- 2015, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432305824
- ISBN-13: 9781432305826
- Erscheinungsdatum: 19.05.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 50 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Low Carb is Lekker (Afrikaans)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Low Carb is Lekker (Afrikaans)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Low Carb is Lekker (Afrikaans)".
Kommentar verfassen