Bokke se Kombuis (PDF)
Vier die liefde vir kos, familie en rugby
(Sprache: Afrikaans)
Bokke se Kombuis is 'n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes.
Van die beroemdste manne in groen-en-goud het hul truie vir voorskote...

sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 11.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Bokke se Kombuis (PDF)“
Bokke se Kombuis is 'n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes.
Van die beroemdste manne in groen-en-goud het hul truie vir voorskote verruil - waaronder John Smit, Kobus Wiese, Victor Matfield, Wynand Claassen, Fourie du Preez, Jan 'Boland' Coetzee, Bryan Habana, Chester Williams, Morné du Plessis en Bakkies Botha - om hul liefde vir kos te onthul.
Weg van die rugbyveld en die fel lig van televisiekameras, neem Bokke se Kombuis jou tot in die spelers se huise en harte, en gee 'n intieme kykie in die rol wat kos in hul private lewens speel.
Bokke se Kombuis gaan egter nie net oor ons rugbyhelde se gunstelingresepte nie - dit is 'n unieke Suid-Afrikaanse verhaal oor hoe kos ou rugbyvriende en totale vreemdelinge om braais, skottels en kombuistafels oor die hele land heen bymekaarbring.

Bibliographische Angaben
- Autor: Duane Heath
- 2011, 1. Auflage, 144 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1431700436
- ISBN-13: 9781431700431
- Erscheinungsdatum: 27.07.2011
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 25 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Bokke se Kombuis"
0 Gebrauchte Artikel zu „Bokke se Kombuis“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Bokke se Kombuis".
Kommentar verfassen