Strooidak en toring (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Izak de Villiers noem homself 'n "anderster" Afrikaner. Hy is ook 'n anderster predikant, een wat op direksies van maatskappye gedien het en selfs lank redakteur was van 'n vrouetydskrif (Sarie) en 'n groot Sondagkoerant (Rapport). 'n "Ryklik geskakeerde...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 12.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Strooidak en toring (ePub)“
Izak de Villiers noem homself 'n "anderster" Afrikaner. Hy is ook 'n anderster predikant, een wat op direksies van maatskappye gedien het en selfs lank redakteur was van 'n vrouetydskrif (Sarie) en 'n groot Sondagkoerant (Rapport). 'n "Ryklik geskakeerde lewe" noem Etienne van Heerden dit. Uit hierdie lewe vertel hy van ver plekke en vreemde gebeure, van uiteenlopende mense, mense uit alle stande wat hy raakgeloop het. Hy vertel van sy lewenslange worsteling as Afrikaner met die politiek van sy mense, ook in
sy verse. Dit terwyl hy homself "onbeskaamd konserwatief" noem. En dan weer op 'n dag 'n sterwende Katoliek se belydenis aanhoor. Hy spaar nie sy oordele oor ander se dade nie, veral nie van politici nie, maar hy staan ook erg krities teenoor homself en skryf, soos hy self sê, "sonder hoed of handskoen". Die resultaat is 'n kyk op 'n belangrike tydperk
in die geskiedenis, 'n anderster kyk - ook na homself en 'n lewe van kritiese deernis met mense, van 'n politieke kritikus wat Tony Leon "'n ikonoklas op sy eie manier" noem, maar
iemand wat sy mense liefhet.

Bibliographische Angaben
- Autor: Izak de Villiers
- 2011, 1. Auflage, 302 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415204284
- ISBN-13: 9781415204283
- Erscheinungsdatum: 26.08.2011
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 2.20 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Strooidak en toring"
0 Gebrauchte Artikel zu „Strooidak en toring“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Strooidak en toring".
Kommentar verfassen