Slange & Slangbyt in Suider-Afrika (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
'n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van 'n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 11.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Slange & Slangbyt in Suider-Afrika (PDF)“
'n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van 'n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto's help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee. Slange en Slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.
Autoren-Porträt von Johan Marais
Johan Marais is 'n entrepreneur, natuurkenner en fotograaf wat die afgelope 35 jaar aansienlik tot reptielbewaring bygedra het. Hy is die skrywer van verskeie boeke, waaronder die topverkoper, 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, en bestuur die Afrika Slangbytinstituut. Hy bestee die meeste van sy tyd aan toeligting oor reptiele en om slangbewustheid by die publiek te kweek, ook hoe om slange veilig te hanteer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Johan Marais
- 2014, 2. Auflage, 120 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 177584210X
- ISBN-13: 9781775842101
- Erscheinungsdatum: 01.09.2014
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 24 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Slange & Slangbyt in Suider-Afrika"
0 Gebrauchte Artikel zu „Slange & Slangbyt in Suider-Afrika“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Slange & Slangbyt in Suider-Afrika".
Kommentar verfassen