Die Fout By Ons Sterre (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die oorspronklike Engelse roman - THE FAULT IN OUR STARS - is 'n internasionale blitsverkoper waarvan ook 'n baie suksesvolle rolprent gemaak is. Die bekende skrywer en kunstenaar, Tinus Horn, het die boek op 'n sensitiewe manier in Afrikaans vertaal as DIE...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 6.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Fout By Ons Sterre (ePub)“
Die oorspronklike Engelse roman - THE FAULT IN OUR STARS - is 'n internasionale blitsverkoper waarvan ook 'n baie suksesvolle rolprent gemaak is. Die bekende skrywer en kunstenaar, Tinus Horn, het die boek op 'n sensitiewe manier in Afrikaans vertaal as DIE FOUT BY ONS STERRE. Ondanks die mediese wonderwerk wat gewasse laat krimp en vir haar 'n paar jaar koop, stuur Hazel se lewensverhaal op die einde af; haar diagnose het die inhoud van die laaste hoofstuk bepaal. Maar wanneer 'n uiters aantreklike omwenteling met die naam Augustus Waters by die kankerondersteuningsgroep vir kinders instap, word Hazel se storie van voor tot agter herskryf. Rou, dapper, oneerbiedig en vol insig. DIE FOUT BY ONS STERRE is tot dusver die bekroonde skrywer John Green se mees ondernemende en hartroerende roman, waarin hy die lagwekkende, asembenewende en tragiese aard van die lewe en liefde skitterend verken.
Autoren-Porträt von John Green
John Green is 'n bekroonde Amerikaanse skrywer van jong volwassefiksie, met treffers op die New York Times se blitsverkoperlys. Hy het onder meer die Printz-medalje, Printz-verering en die Edgar-toekenning gewen en was twee keer 'n finalis vir die LA Times se boekprys. John en sy broer Hank vorm Vlogbrother, een van die gewildste aanlyn videoprojekte in die wêreld. John en sy gesin woon in Indianapolis, Indiana.
Bibliographische Angaben
- Autor: John Green
- Altersempfehlung: 14 - 17 Jahre
- 2016, 1. Auflage, 320 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 148590028X
- ISBN-13: 9781485900283
- Erscheinungsdatum: 26.09.2016
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 1.24 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Fout By Ons Sterre"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Fout By Ons Sterre“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Fout By Ons Sterre".
Kommentar verfassen