n Pawpaw vir my darling (ePub)
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Die rand val en Damnville se honde is op No Name Brand. Solly Kramer's lewer nie meer af nie en die gholfbolposbus is vol rekenings. Mabeline Beeslaer is geretrench en soek vergetelheid in 'n Loslyf op die stoep. Mignon, die Wôterkloofpoedel, word deur die noodlot in Frik du Preezstraat uitgespoeg en word deel van die bestaanstryd van betaaldag tot betaaldag. Maar dan kom Tango du Toit met sy wit suit en laat die mense weer van voor af droom en hoop. 'n Pawpaw vir my darling is rou, polities inkorrek en skreeusnaaks. Dis bowenal 'n warm, menslike roman vol patos.
- Autor: Jeanne Goosen
- 2006, 1. Auflage, 128 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Kwela
- ISBN-10: 0795703570
- ISBN-13: 9780795703577
- Erscheinungsdatum: 15.12.2006
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.31 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "n Pawpaw vir my darling".
Kommentar verfassen