Kwart voor 'n bloedbad / LAPA Uitgewers (ePub)
(Sprache: Englisch)
"Is this the beginning of bloodshed, or the end? So het Pretoria News berig oor die dramatiese gebeure op Vrydag 11 Maart 1994 toe chaos in Mmabatho losgebars het wat skokgolwe deur die wêreld gestuur. Deur die jare het hardnekkige gerugte bly lewe dat...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 18.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Kwart voor 'n bloedbad / LAPA Uitgewers (ePub)“
"Is this the beginning of bloodshed, or the end? So het Pretoria News berig oor die dramatiese gebeure op Vrydag 11 Maart 1994 toe chaos in Mmabatho losgebars het wat skokgolwe deur die wêreld gestuur. Deur die jare het hardnekkige gerugte bly lewe dat Eugene Terre'Blanche en die AWB in der waarheid 'n bondgenoot van die De Klerk-regering was. Daar word beweer dat die AWB se gewapende invallers wat verantwoordelik was vir die chaos wat in die strate van Mmabatho en Mafikeng losgebars het, reg in die hande van die ANC gespeel het. Die land is onregeerbaar gemaak en president Lucas Mangope se regering is so tot Å0/00 val te bring. De Wet Potgieter vertel in hierdie openbarende boek van talle onderhoude met die destydse leiers van die Boere Krisis Aksie (BKA) en die Afrikaner Vryheidsfront (AVF) wat aan die voorpunt van regse verset teen De Klerk se hervormingsplanne was. Die organisasies is oortuig dat hulle die geleentheid tot ordelike burgerlike verset ontneem is en dat die Nasionale Party die AWB gebruik het om die regse vleuel van die Afrikanervolk so negatief moontlik te laat lyk. Hierdie bewerings weerklink in die woorde van Jakkie Cilliers van die Instituut vir Sekuriteitstudies (ISS) in sy navorsingstuk "From Pariah to Partner" waarin die gebeure in Mbabatho beskryf word: "Die ware oomblik toe die mag van die NP na die ANC oorgedra is, was gedurende Maart 1994 in die gewese tuisland van Bophuthatswana." De Wet Potgieter onthul in hierdie boek die verhaal agter die verhaal en gee antwoorde op vrae wat tot nou toe on beantwoord was. 'n Boek wat niemand met 'n belangstelling in die onlangse Suid-Afrikaanse geskiedenis koud sal laat nie.
Autoren-Porträt von De Wet Potgieter
De Wet Potgieter het sy joernalistieke loopbaan in 1974 by Oggendblad in Pretoria begin en het ¿ baie produktiewe en opwindende 38 jaar in die media beleef. Maar dit is nog geensins op ¿ einde nie.Hy het onder meer ook by Beeld in die Pretoria-kantoor, Die Burger in Kaapstad en is later tot nuusredakteur van Die Vaderland in Johannesburg bevorder waarna hy vanaf 1986 tot 1993 tydens die interresantste en stormagtigste tye in die geskiedenis van Suid-Afrika as ondersoekende joernalis en militêre korrespondent gewerk het.
Bibliographische Angaben
- Autor: De Wet Potgieter
- 2012, 187 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799356786
- ISBN-13: 9780799356786
- Erscheinungsdatum: 11.01.2012
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 3.79 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Kwart voor 'n bloedbad / LAPA Uitgewers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Kwart voor 'n bloedbad / LAPA Uitgewers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Kwart voor 'n bloedbad / LAPA Uitgewers".
Kommentar verfassen