Kook vir die Vrieskas (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Die dolle vaart van ons hededaangse leefstyl veroorsaak dikwels dat ons minder tyd en selfs nog minder energie teen die einde van 'n dag oor het om vir ons en ons geliefdes 'n heilsame maaltyd voor te berei. Na talle versoeke deur klante van haar...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 10.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Kook vir die Vrieskas (PDF)“
Die dolle vaart van ons hededaangse leefstyl veroorsaak dikwels dat ons minder tyd en selfs nog minder energie teen die einde van 'n dag oor het om vir ons en ons geliefdes 'n heilsame maaltyd voor te berei. Na talle versoeke deur klante van haar spyseniersbesigheid, het Julia Orbe 'n reeks voedsame, heilsame maaltye ontwikkel wat in enige hoeveelheid en vooruit berei kan word, waarna jy dit kan bevries vir latere gebruik. Dis ideaal vir enkellopendes, paartjies of gesinne. Elke resep in Kook vir die vrieskas word begelei deur raad hoe om hoeveelhede te vermeerder wanneer jy in groot maat wil kook en bevries. 'n Omvattende tabel met riglyne vir bevriesing voorsien inligting oor hoe lank elke maaltyd in die vrieskas geberg kan word en dui aan watter maaltye geskik is vir diabete en persone met 'n onverdraagsaamheid vir koring- en glutenprodukte. Hierdie kookboek is volledig geïllustreer met resepte wat maklik is om te volg, vinnig voorberei kan word, en bestanddele gebruik wat vrylik bekombaar is. Met beesvleis-, hoender-, varkvleis-, lamsvleis- en vegetariese resepte, voorsien Kook vir die vrieskas in die behoeftes van 'n wye reeks mense, van skoolverlaters tot pasgetroudes, besige ma's, enkelouers of huishulpe - enigiemand wat volgens 'n begroting werk of tyd, geld, elektrisiteit en water wil bespaar.
Bibliographische Angaben
- Autor: Julia Orbe
- 2012, 1. Auflage, 144 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432300296
- ISBN-13: 9781432300296
- Erscheinungsdatum: 13.11.2012
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 8.87 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Kook vir die Vrieskas"
0 Gebrauchte Artikel zu „Kook vir die Vrieskas“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Kook vir die Vrieskas".
Kommentar verfassen