Karoo-Kantate (ePub)
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Die verhaal van Jeanne Labuschagne - of Jannie Lappies - wat vir 'n kort vakansie uit 'n kinderhuis in Kaapstad gehaal word deur Stien Terblanche, en geneem word na die klein dorpie waar Stien se oom, 'n wêreldbekende dirigent en komponis, woon. Jannie se lewe verander handomkeer wanneer die dirigent, Arnold Terblanche, haar pragtige sangtalent raaksien en besluit om 'n musiekstuk te skryf waarin sy die hoofrol sing. Die verhaal volg die voorbereiding vir die konsert, tesame met beide Jannie en Arnold se onderskeie emosionele wroeginge en spoke uit die verlede.
Marié het veral bekend geword vir haar eerste boek, Die uurwerk kantel, wat in 1976 verskyn het. Sy is die dogter van die bekende skrywer Audrey Blignault. Sy is die outeur van o.m. die historiese romans The Double Crown: Secret Writings of the Female Pharaoh (2009), The Colour of Power (2011), A Triple-headed Serpent (2012) en Die honger reisiger (2010).
Marié is getroud met Chris Heese. Hulle woon tans in Stilbaai.
- Autor: Marié Heese
- Altersempfehlung: 12 - 18 Jahre
- 2013, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624062716
- ISBN-13: 9780624062714
- Erscheinungsdatum: 02.09.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.51 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Karoo-Kantate".
Kommentar verfassen