Idees Vol Vrees Volume 2 / Zebra Press (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nóg meer bekend as wat dit 'n jaar gelede was: sy aanhangers op Facebook het verdubbel tot meer as 50?000, en die eerste IVV-boek was 'n enorme sukses. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 7.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Idees Vol Vrees Volume 2 / Zebra Press (PDF)“
Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nóg meer bekend as wat dit 'n jaar gelede was: sy aanhangers op Facebook het verdubbel tot meer as 50?000, en die eerste IVV-boek was 'n enorme sukses. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaard gaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is 'n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Wonderlik vir die klaskamer, om braaipraatjies aan die gang te kry of selfs die koffietafel!
Idees Vol Vrees Volume 2 bevat meer as 150 tekenprente, waaronder die gewildstes (dié waarvan Facebook-gebruikers die meeste hou), en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is 'n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars, en sal ongetwyfeld 'n hele klomp nuwes lok. As 'n bonus het ons ook 50 van Kobus se oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies by IVV Volume 2 ingesluit wat jou sal laat skaterlag en vra na meer.

Bibliographische Angaben
- Autor: Kobus Galloway
- 2012, 1. Auflage, 162 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1770225129
- ISBN-13: 9781770225121
- Erscheinungsdatum: 01.10.2012
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 20 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Idees Vol Vrees Volume 2 / Zebra Press"
0 Gebrauchte Artikel zu „Idees Vol Vrees Volume 2 / Zebra Press“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Idees Vol Vrees Volume 2 / Zebra Press".
Kommentar verfassen