Eet Heerlik (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Elkeen van hierdie 180 praktiese en redelik eenvoudige resepte in Eet Heerlik word aangevul met 'n pragtige volkleurfoto. Daar is iets vir elke geleentheid, van vinnige middel-van-die-week en informele Sondagmaaltye tot deftige aandetes geskik vir 'n...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 14.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Eet Heerlik (ePub)“
Elkeen van hierdie 180 praktiese en redelik eenvoudige resepte in Eet Heerlik word aangevul met 'n pragtige volkleurfoto. Daar is iets vir elke geleentheid, van vinnige middel-van-die-week en informele Sondagmaaltye tot deftige aandetes geskik vir 'n elegante dinee. Die meeste van die resepte kom uit twee van die outeur se vorige gewilde boeke en ander boeke wat reeds uit druk is. Daar is ook 'n paar splinternuwe skeppings wat nog nie voorheen gepubliseer is nie. Hierdie boek is 'n juweel om in jou kombuis te hê en sal ook 'n pragtige en welcome geskenk wees aan pasgetroudes en ander virende wat mal is oor kosmaak.
Autoren-Porträt von Lynn Bedford Hall
Lynn Bedford Hall is 'n welbekende en uiters ervare kosskrywer en joernalis asook fiksieskrywer. Sy het voorheen as rubriekskrywer oor die kookkuns gewerk en al resensies oor verskeie restaurante geskryf. Lynn is die suksesvolle skrywer van meer as 14 kookboeke, waar ingesluit Keur uit die Kookkuns en die internasionaal bekroonde Fig Jam and Foxtrot.
Bibliographische Angaben
- Autor: Lynn Bedford Hall
- 2013, 1. Auflage, 200 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 143230223X
- ISBN-13: 9781432302238
- Erscheinungsdatum: 11.04.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 10 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Eet Heerlik"
0 Gebrauchte Artikel zu „Eet Heerlik“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Eet Heerlik".
Kommentar verfassen