Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika / Struik Nature (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongste
toevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel die
belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van
ons geologies opwindende streek bekend.
Die gids beskryf 30 minerale en 18...
toevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel die
belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van
ons geologies opwindende streek bekend.
Die gids beskryf 30 minerale en 18...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 4.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika / Struik Nature (ePub)“
Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongste
toevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel die
belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van
ons geologies opwindende streek bekend.
Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soorte
gesteentes, met die klem op dié wat die bekendste of
algemeenste is. 'n Kort inleiding gee 'n oorsig van die
onderwerp; kleurryke foto's van die gesteentes en minerale
sowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul die
helder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld.
Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is 'n nuttige
hulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, of
enigeen met 'n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika se
unieke geologiese erfenis.

Autoren-Porträt von Bruce Cairncross
Bruce Cairncross is 'n professor en voorsitter in dieDepartement Geologie aan die Universiteit van Johannesburg.
Hy is 'n kenner van Suider-Afrika se minerale, edelstene en
geologiese erfenis. Benewens talle wetenskaplike publikasies,
het hy vyf boeke oor die streek se geologie geskryf. Hy is ook
'n erkende fotograaf van gesteentes en minerale.
Bibliographische Angaben
- Autor: Bruce Cairncross
- 2013, 1. Auflage, 56 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1775840611
- ISBN-13: 9781775840619
- Erscheinungsdatum: 22.05.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 8.42 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika / Struik Nature"
0 Gebrauchte Artikel zu „Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika / Struik Nature“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika / Struik Nature".
Kommentar verfassen