Die Natuurlewe van Suider-Afrika (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hierdie veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al 'n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 16.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Natuurlewe van Suider-Afrika (ePub)“
Hierdie veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al 'n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur 'n kenner op sy gebied. Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit: Laer ongewerweldes, Spinnekoppe en ander spinagtiges, Insekte, Varswatervisse, Paddas, Reptiele, Voëls Soogdiere, Grasse, biesies, varings en swamme, Veldblomme, Bome
Autoren-Porträt von Vincent Carruthers
Vincent Carruthers is 'n bekende omgewingskundige en die skrywer van bydraes aan verskillende gesiene publikasies en boeke, onder meer Frogs & Frogging in Southern Africa en Complete Guide to the Frogs of Southern Africa , uitgegee deur Struik Nature. Hy dien op die raad van 'n aantal omgewingsorganisasies en is die hoof van 'n bestuurs-konsultasiefi rma. In 1989 het die Soölogiese Vereniging van Suider-Afrika die gesogte Stevenson-Hamiltonmedalje aan hom toegeken vir sy bydrae as amateursoöloog.
Bibliographische Angaben
- Autor: Vincent Carruthers
- 2017, 1. Auflage, 336 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1775844668
- ISBN-13: 9781775844662
- Erscheinungsdatum: 06.02.2017
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 116 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Natuurlewe van Suider-Afrika"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Natuurlewe van Suider-Afrika“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Natuurlewe van Suider-Afrika".
Kommentar verfassen