Die einde van die reënboog (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
In Die einde van die reënboog kom Colette en haar oupa in die Kaap aan nadat hulle gedwing was om Frankryk te verlaat. Hulle kry werk by die Goue Kat: Colette as kelnerin en oupatjie Jerome as groenteskiller. Colette raak verlief op ¿ edelman wat die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die einde van die reënboog (ePub)“
In Die einde van die reënboog kom Colette en haar oupa in die Kaap aan nadat hulle gedwing was om Frankryk te verlaat. Hulle kry werk by die Goue Kat: Colette as kelnerin en oupatjie Jerome as groenteskiller. Colette raak verlief op ¿ edelman wat die herberg besoek, maar sy mors konjak op hom en word afgedank. Dis egter die begin van ¿ nuwe lewe vol avontuur en liefde...
Autoren-Porträt von Annelize Morgan
Annelize Morgan is ¿ ou hand wat liefdesverhale betref. Sy het meer as 40 titels agter haar naam en is bekend vir haar verhale vol spanning en intrige, asook verhale wat in die woestyn afspeel. Sy en haar man woon op Ladismith en is voltyds betrokke by ¿ privaat uitgewery.
Bibliographische Angaben
- Autor: Annelize Morgan
- 2015, 1. Auflage, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624074935
- ISBN-13: 9780624074939
- Erscheinungsdatum: 20.07.2015
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.27 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die einde van die reënboog"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die einde van die reënboog“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die einde van die reënboog".
Kommentar verfassen