Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerlingslisensie Maklik / Struik Lifestyle (PDF)
Vir motors, motorfietse en swaar voertuie
(Sprache: Afrikaans)
Slaag Jou Leerlinglisensie Maklik is 'n noodsaaklike gids vir enige iemand wat vir hul leerlinglisensietoets leer. Die outeurs is almal professionele instrukteurs en het hierdie unieke opleidingsmetode geskep om die slaag van die amptelike toets maklik te...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 4.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerlingslisensie Maklik / Struik Lifestyle (PDF)“
Slaag Jou Leerlinglisensie Maklik is 'n noodsaaklike gids vir enige iemand wat vir hul leerlinglisensietoets leer. Die outeurs is almal professionele instrukteurs en het hierdie unieke opleidingsmetode geskep om die slaag van die amptelike toets maklik te maak. Hierdie gewilde handleiding is die gewildste keuse vir die leerlinglisensietoets, met meer as 2 miljoen kopieë wat tot op hede verkoop is. Dit geniet die ondersteuning van verkeersdepartemente landswyd vir amper twee dekades en bevat die nuutste inligting vir die toets. Die teks is in maklik verstaanbare taal en bevat meer as 200 eenvoudige volkleur-illustrasies wat die leerproses en onthou vergemaklik. Die gids bevat 187 toets-jouself-vrae wat spesifiek ontwerp is om die leerproses te vergemaklik en jou te help om jou leerlinglisensietoets die eerste keer te slaag.
Autoren-Porträt von Gavin Hoole
Clive Gibson, Gavin Hoole en Bata Passchier is die wenspan van Engage the Brain, wat 'n suksesvolle reeks gidse vir leerlingbestuurders voortgebring het, spesifiek Slaag Jou Leerlinglisensie Maklik en Slaag Jou Bestuurslisensie Maklik
Bibliographische Angaben
- Autor: Gavin Hoole
- 2013, 10. Auflage, 80 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432303465
- ISBN-13: 9781432303464
- Erscheinungsdatum: 29.10.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 14 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerlingslisensie Maklik / Struik Lifestyle"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerlingslisensie Maklik / Struik Lifestyle“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerlingslisensie Maklik / Struik Lifestyle".
Kommentar verfassen