Die 4X4 Safari Kookboek (PDF)
Meer as 180 nuwe resepte en 30 volkleur-fotograwe
(Sprache: Afrikaans)
Die 4 x 4 Safari Kookboek is 'n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
Fr. 12.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die 4X4 Safari Kookboek (PDF)“
Die 4 x 4 Safari Kookboek is 'n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle Afrika-kampeerders se behoeftes, aangesien die fasiliteite en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. As jy 'n groentjie op die gebied van bos-safari's is, het hierdie boek ook 'n afdeling oor beplanning en voorbereiding en ook 'n herinner-lysie om seker te maak dat jy 'n suksesvolle eerste ekspedisie beplan.
Die 4x4 Safari Kookboek bevat meer as 180 maklike resepte, wat alles vanaf ontbyte en voorgeregte tot heerlike brode en nageregte insluit. Al die resepte is spesifiek aangepas om buitelug-kookkuns oor 'n oop braaivuur te vervolmaak. Hierdie pragtige boek bevat volkleur-foto's regdeur.
Die 4x4 Safari Kookboek bevat meer as 180 maklike resepte, wat alles vanaf ontbyte en voorgeregte tot heerlike brode en nageregte insluit. Al die resepte is spesifiek aangepas om buitelug-kookkuns oor 'n oop braaivuur te vervolmaak. Hierdie pragtige boek bevat volkleur-foto's regdeur.
Autoren-Porträt von Rita van Dyk
Rita van Dyk is goed gekwalifiseerd om 'n kookboek oor safari-kookkuns te kan skryf: sy is deur die jare gevra om spyseniering te doen vir 'n aantal 4x4-ekspedisies en televisie-advertensies in afgeleë bestemmings in suider-Afrika. Sy is die outeur van onder andere Die 4x4 Kookboek en Boendoe-kos vir die Afrika-bos.
Bibliographische Angaben
- Autor: Rita van Dyk
- 2013, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432303090
- ISBN-13: 9781432303099
- Erscheinungsdatum: 10.06.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Grösse: 8.97 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die 4X4 Safari Kookboek"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die 4X4 Safari Kookboek“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die 4X4 Safari Kookboek".
Kommentar verfassen