Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Braai - 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is 'n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en 'n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 12.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende (ePub)“
Braai - 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is 'n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en 'n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou 'n oop vuur, 'n braaiketel of gasbraaier verkies, dié resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten beste te geniet. Die eenvoudige uitleg, lieflike foto's en maklike aanwysings maak van die boek 'n heerlike, nuttige hulpmiddel wat ewe veel inslag sal vind by groentjies en ervare braaiers.
Autoren-Porträt von Hilary Biller
Hilary Biller was meer as 11 jaar lank The Star se 'Angela Day' voor sy as kosredakteur en -skrywer by The Sunday Times aangesluit het. Sy is ook die skrywer van Stap vir stap kookboek en Bak sonder moeite - 101 (saam met Jenny Kay en Elinor Storkey), wat ook deur Struik Lifestyle uitgegee is.
Bibliographische Angaben
- Autor: Hilary Biller
- 2013, 1. Auflage, 176 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432303120
- ISBN-13: 9781432303129
- Erscheinungsdatum: 05.12.2013
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 10 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende"
0 Gebrauchte Artikel zu „Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende".
Kommentar verfassen