Basaar Bloulint Wen Kookboek (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Maak die beste eerste prys koeke in jou eie huis vir familie en vriende. Gepak met opregte, tuis-styl resepte wat jou smaaksintuie sal tuit en perfek uitdraai elke keer. Die Basaar Bloulint Wen Kookboeke sal 'n nuwe noodsaaklikheid in jou resep versameling...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 5.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Basaar Bloulint Wen Kookboek (ePub)“
Maak die beste eerste prys koeke in jou eie huis vir familie en vriende. Gepak met opregte, tuis-styl resepte wat jou smaaksintuie sal tuit en perfek uitdraai elke keer. Die Basaar Bloulint Wen Kookboeke sal 'n nuwe noodsaaklikheid in jou resep versameling wees. Elke resep in bymekaar gemaak vanaf bloulint of grand prys wenners by land- en staats basare regoor die land. Hulle het die beoordelaars bendruk; nou gaan hulle jou vriende bendruk! Daar is meer as 50 heerlike resepte in hierdie boek met kenmerkende koeke wat verseker 'n gunsteling sal wees.Probeer hierdie koek resepte, wat dalk net kan uitdraai en 'n familie gunsteling word, en iets waarop jy trots sal wees om na 'n kuier of ander byeenkomste te vat. Wees egter versigtig, jy word dalk net 'geken' vir jou spesiale koek. Daar is kolwyntjies, rongkoeke, koffie koeke, en vele meer om te ontdek. As jy 'n koek vir 'n basaar kompetisie wil inskryf, oorweeg dit om een van die koek resepte te gebruik. Versamel al die kookboeke in hierdie reeks vir regte goeie kos. Vanaf pasteie na slaaie; lekkers tot kookpotte; en koekies tot hoofgeregte, jy kan nou kook soos 'n bloulint pryswenner! Hierdie is die tweede boek in die reeks, kry nou joune.
Autoren-Porträt von Amber Richards
Gebore in die welige en mooi staat van Washington, was die skrywer Amber Richards nog altyd omring deur inspirasie. Sy skryf en skep al vir solank as wat sy kan onthou, en noem vandag nog die Stille Oseaan Noordwes tuis.Amber se boeke strek oor 'n aantal onderwerpe, maar hulle almal het een ding in gemeen. Haar liefde vir die natuur, kinders en familie is die basis van elkeen, en haar passie is duidelik op elke bladsy. Onlangs het sy waterverf kunstenaar by haar lys van talente gevoeg, en hoef net by haar venster uit te staar vir daaglikse motivering.
Wanneer Amber nie lewe in blaas in 'n nuwe boek of skildery nie, is sy omring deur liefdevolle familie. Sy is die trotse ma van twee kinders en geniet elke oomblik wat sy met haar kleinkinders spandeer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Amber Richards
- 2018, Afrikaans
- Verlag: Babelcube Inc.
- ISBN-10: 1547522356
- ISBN-13: 9781547522354
- Erscheinungsdatum: 08.04.2018
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 2.32 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam geniessen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Basaar Bloulint Wen Kookboek"
0 Gebrauchte Artikel zu „Basaar Bloulint Wen Kookboek“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Basaar Bloulint Wen Kookboek".
Kommentar verfassen