Annelize Morgan Omnibus 7 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Drie van Annelize Morgan se beste verhale: In 'n Sluier vir Shahira word Isabelle Deneuve deur seerowers na Arabië weggevoer en as slavin aan die wrede sjeik Salem Khidr verkoop. Sy aartsvyand, sjeik Xavier Jarad, raap haar egter voor sy neus weg. In...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
Fr. 15.90
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Annelize Morgan Omnibus 7 (ePub)“
Drie van Annelize Morgan se beste verhale: In 'n Sluier vir Shahira word Isabelle Deneuve deur seerowers na Arabië weggevoer en as slavin aan die wrede sjeik Salem Khidr verkoop. Sy aartsvyand, sjeik Xavier Jarad, raap haar egter voor sy neus weg. In Melktert en kaviaar droom liedjieskrywer Emma Steyn daarvan om haar eie liedjies op die verhoog te sing en Xander Vermeulen, die eienaar van 'n musiekmaatskappy, wil help. Maar haar eks, die sanger Ingo, kan als beduiwel. In Liefde sonder hawe bring Isabeau sewentien jaar van haar lewe op 'n seerowerskip deur terwyl die hoop vervaag dat sy haar jeugliefde weer sal sien. En dan verskyn seerowerjagter Armand du Bois op die toneel.
Autoren-Porträt von Annelize Morgan
Annelize Morgan is ¿ ou hand wat liefdesverhale betref. Sy het meer as 40 titels agter haar naam en is bekend vir haar verhale vol spanning en intrige, asook verhale wat in die woestyn afspeel. Sy en haar man woon op Ladismith en is voltyds betrokke by ¿ privaat uitgewery.
Bibliographische Angaben
- Autor: Annelize Morgan
- 2016, 1. Auflage, 512 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624077330
- ISBN-13: 9780624077336
- Erscheinungsdatum: 20.08.2016
Abhängig von Bildschirmgrösse und eingestellter Schriftgrösse kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Grösse: 0.52 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Annelize Morgan Omnibus 7"
0 Gebrauchte Artikel zu „Annelize Morgan Omnibus 7“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Annelize Morgan Omnibus 7".
Kommentar verfassen