Eskatologie und Versenden
Die Verwantskap tussen ons Eindtyd-verwagting en ons siening rondom Sending
In hierdie boek word gepoog om die verband tussen eskatologie en die sending aan te dui. Dies wird an der Hand von drei ökumenischen Sendekonferenzen, die von 1910 bis 1938 stattfanden, erläutert. Eers word 'n oorsig gee oor 'n aantal van die vernaamste...
Leider schon ausverkauft
versandkostenfrei
Buch
Fr. 75.00
inkl. MwSt.
- Kreditkarte, Paypal, Rechnungskauf
- 30 Tage Widerrufsrecht
Produktdetails
Produktinformationen zu „Eskatologie und Versenden “
Klappentext zu „Eskatologie und Versenden “
In hierdie boek word gepoog om die verband tussen eskatologie en die sending aan te dui. Dies wird an der Hand von drei ökumenischen Sendekonferenzen, die von 1910 bis 1938 stattfanden, erläutert. Eers word 'n oorsig gee oor 'n aantal van die vernaamste eskatologiese modelle. Daarna word die breë spore van die eskatologiese denke deur die eeue gevolg en word die verband tussen eskatologie en sending op 'n aantal belangrike terreine aangetoon, naamlik die betrokkenheid van die kerk by sosiale vraagstukke en die Christelike hoop. Dan word die sendingkonferensie in Edinburgh (1910), wat plaasvind in 'n tyd van groot optimisme in die kerk, ontleed. In hierdie tyd word sending veral gesien as die verlossing van die siel. Hierna word die vergadering van 1928 in Jerusalem, wat plaasvind in 'n tydperk van groot onsekerheid, van nader bekyk. Hier word die kerk se roll in die sosiale nood van mense beklemtoon. Laastens word sending in die skadu van die 2de Wêreldoorlog tydens die byeenkomsin Tambaram (1938) beoordeel. Hier speel die eskatologie 'n besondere Rolle. Uiteindelik is daar ook 'n groter balans tussen die verlossing van die siel en die verlossing van die liggaam.
Autoren-Porträt von Arnau Van Wyngaard
Van Wyngaard, ArnauArnau van Wyngaard ist seit 1985 Pastor in Swasiland und Generalsekretär der Swaziland Reformed Church. Derzeit ist er Geschäftsführer von Shiselweni Home-Based Care, einer NGO, die sich auf Menschen mit HIV und AIDS in Swasiland konzentriert. Er hat einen Doktortitel in Missiologie und wurde 2008 mit dem 2. Platz des Courageous Leadership Award ausgezeichnet.
Bibliographische Angaben
- Autor: Arnau Van Wyngaard
- 2021, 180 Seiten, Masse: 22 cm, Kartoniert (TB), Deutsch
- Verlag: Verlag Unser Wissen
- ISBN-10: 6203286257
- ISBN-13: 9786203286250
Kommentar zu "Eskatologie und Versenden"
0 Gebrauchte Artikel zu „Eskatologie und Versenden“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Eskatologie und Versenden".
Kommentar verfassen